Oorsake van vreemde geure en reuke in suiwelprodukte

Wat veroorsaak die vreemde geure en reuke van sommige suiwelprodukte? Jompie Burger, algemene bestuurder van die Suiwelstandaardagentskap, praat oor die oorsake daarvan.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur die Suiwelstandaardagentskap. Besoek gerus hulle hulle webwerf hier.

Luister hier na ander AgriOnAir-uitsendings.

Related

RSG Landbou: 8 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor TLU SA se eerste Jeugboer van die Jaar-kompetisie, topgenetika en die belangrike rol wat...

RSG Landbou: 7 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die gemmerbedryf, die Nasionale Wolkwekersvereniging se 100ste bestaansjaar en ons ontvang die nuuste wolmarkverslag. Gemmerbedryf Niks...

RSG Landbou: 6 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 LRF Veeskool, AFSTA se kongres en ons skop af met ons nuwe...