LandbouRadio: 9 Januarie 2026

In Vrydag, 9 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Vars en interessante landbounuus.
  • Carin Venter van Plaas Media gesels met Janice Renton en Mike Galloway van Fernfield Farm oor hulle melkplaas in die Oos Kaap.
  • Johan gesels met Bernard Swanepoel, ‘n Ankoleboer van Polokwane, oor die Ankole-ras en hulle Fire Sky-veiling wat op 31 Januarie plaasvind.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...

LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, en hy gesels oor die...

LandbouRadio: 3 April 2026

In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin. ⁠Tydens die Afrika Saadverhandelingsvereniging se kongres in...