LandbouRadio: 8 Junie 2026

In Maandag, 8 Junie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • BKB is ‘n trotse vennoot van die Nasionale Wolkwekersvereniging en Johan gesels met Pierré Vlok oor die twee organisasies se samewerking en die NWKV se 100-jarige vieringe.
  • ⁠Prof Johan Willemse is aan die woord met sy weeklikse markverslag.
  • ⁠John Melville gesels oor die voorkoming en behandeling van kopervergiftiging by skape.
  • Carin Venter van Plaas Media gesels met Rico Basson, hoofbestuurder van South Africa Wine, oor die organisasie se doen en late, en die stand van die plaaslike wynbedryf.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande

Estimated reading time: 7 minutesSuurveld kom hoofsaaklik in die hoëreënvalgebiede van die oostelike dele...

Boost young animals’ immunity before the lambing and calving season

Estimated reading time: 4 minutesVaccinating ewes and cows four to six weeks before lambing...

Klimaatslimboerdery bied kos vir die siel én die veld

Estimated reading time: 8 minutesDit het Veronica Rorich se passie geword om herwinningsboerdery aan...

AFMA Matrix September 2026 – Forum issue now available

Estimated reading time: 2 minutesThe September 2026 edition of AFMA Matrix is a special...