LandbouRadio: 7 Oktober 2025

Wat lê vir jou voor in Dinsdag, 7 Oktober, se LandbouRadio?

  • Leon du Plessis van BKB praat oor die stand van die wolmark.
  • Stephan Gerber van Gerber & Co praat oor hulle wolverwerkingsaanleg.
  • Die prokureur, Hans-Jurie Moolman, gesels oor munisipale eiendomsbelasting.
  • En dr Bernice Mostert van SA Stamboek gesels oor twee uitstaande jong Dormerramme.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 8 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Woensdag, 8 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons spring weg met Leon die skaapherder en sy...

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...

LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, en hy gesels oor die...