LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute

In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder van SA Stamboek, oor vanjaar se Elite-geleentheid wat op 27 April plaasvind, asook oor hulle IDTrax-stelsel.
  • ⁠Jompie Burger, hoofbestuurder van die Suiwelstandaard-agentskap, gesels oor somatiese seltellings en hoe dit melk beïnvloed.
  • ⁠Izaan du Plooy, tegniese beampte by die Lewendehawe Registrerende Federasie, gesels oor 2026 se LRF Veeskool en registrasies.
  • ⁠Jan-Hendrik Venter, direkteur van plantgesondheid by die Departement van Landbou, gesels met Carin Venter van Plaas Media oor die ingewikkelde proses om fitosanitêre maatreëls vir die verhandeling van gewassaad op te stel.
  • ⁠Dawie Killian van die OVK-wolkantoor is aan die woord met die nuutste verwikkelinge in die wolmark.

Besoek ons Soundcloud-blad by https://soundcloud.com/andbouadio om na LandbouRadio se vorige uitsendings te luister.

Must read

RSG Landbou: 8 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor TLU SA se eerste Jeugboer van die Jaar-kompetisie, topgenetika en die belangrike rol wat...

LandbouRadio: 8 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Woensdag, 8 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons spring weg met Leon die skaapherder en sy...

Dynamics of the South African lucerne hay industry (Part 4): Producer prices

Estimated reading time: 8 minutes The previous articles in this series focussed on aspects relating to grading, quality, production areas, and production methods. This article...

RSG Landbou: 7 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die gemmerbedryf, die Nasionale Wolkwekersvereniging se 100ste bestaansjaar en ons ontvang die nuuste wolmarkverslag. Gemmerbedryf Niks...

RSG Landbou: 6 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 LRF Veeskool, AFSTA se kongres en ons skop af met ons nuwe...