LandbouRadio: 6 Oktober

Skakel gerus Maandag, 6 Oktober, in vir nog ‘n uitsending van LandbouRadio. Hierna kan jy uitsien:

  • Pieter Möller skop vir ons die nuwe maand met ‘n opbouende landbouboodskap af.
  • Prof Johan Willemse ontleed die jongste verwikkelinge in die ekonomie.
  • Chantelle Smit van Boerbok SA gesels oor hulle nasionale veiling wat op 16 Oktober plaasvind.
  • En SAVPO-hoof, dr Marlene Louw, praat oor die goedkeuring van statutêre heffings vir die Suid-Afrikaanse varkbedryf.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 8 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Woensdag, 8 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons spring weg met Leon die skaapherder en sy...

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...

LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, en hy gesels oor die...