HomeLandbouRadioLandbouRadio: 5 September 2025

LandbouRadio: 5 September 2025

So lyk Vrydag, 5 September, se LandbouRadio:

  • Ons bring jou weer kraakvars landbounuus.
  • Christine Leighton van Melk SA praat oor etikettering.
  • Die volgende episode van ‘Bosdokter’ met dr Gerrit Scheepers is weer aan die beurt.
  • En in ‘Onder die Hamer’ gesels Johan Gunter oor die rol van ‘n geswore waardeerder.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

LandbouRadio: 8 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Woensdag, 8 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons spring weg met Leon die skaapherder en sy...