LandbouRadio: 31 Oktober 2025

In Vrydag, 31 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • LandbouRadio-nuus en -weer.
  • Johan Gunter gesels met Schalk de Villiers van Datamars Africa.
  • ⁠2025 Lamb Champs-wenner, Hennie Jonker vertel van sy boerdery en die gevoel toe hy as wenner aangekondig is.
  • In “Onder die hamer” gesels Johan Gunter oor wynveilings.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 9 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Donderdag, 9 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Pieter Swart...

LandbouRadio: 8 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Woensdag, 8 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons spring weg met Leon die skaapherder en sy...

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...