LandbouRadio: 3 Maart 2026

Share This Post

In Dinsdag, 3 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • In ons maandelikse suiwelpraatjie met Jompie Burger van die Suiwelstandaard- agentskap, wou ons by hom hoor hoe veilig ons melk is en of mense met die bek-en-klouseervirus besmet kan word.
  • ⁠Johan gesels met Hans-Jurie Moolman van Moolman en Pienaar Ingelyf, oor verbeterings en dienste op ‘n plaas, en watter regte okkupeerders het.
  • Danie Barnard van Old Mutual Insure verduidelik wat dit beteken wanneer jy onderverseker is.
  • ⁠Dawie Killian van die OVK-wolkantoor lewer weer die weeklikse wolmarkverslag.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Plaashekpryse/Farm gate prices Die jongste vleispryse...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 12 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a wholly...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not as...

Bloednier: Die stille moordenaar onder kleinvee

Estimated reading time: 4 minutes Om vroeg in die oggend...