LandbouRadio: 3 Februarie 2026

In Dinsdag, 3 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Johan Gunter gesels met dr Gerhard Verdoorn van Croplife SA oor hul sukses met die herwinning van leë chemikalieë-houers.
  • Koos du Pisanie van Plaas Media gesels met Mandred Lambrecht na afloop van die Richmond-skou, oor sy Dorper-skape.
  • Francois Harmse van FH Services vertel meer oor werksgeleethede oorsee.
  • ⁠Susan Marais van Plaas Media gesels met adv Koos Nel oor Agri X se bekendstelling van hulle Fusion-netwerkgeleenthede.
  • ⁠Susan het daar ook met Corlia Oberholzer van Rooivleisbedryfsdienste (RMIS) gesels oor die belangrikheid van navorsing in die rooivleisbedryf.
  • ⁠Dawie Killian van die OVK-wolkantoor gee weer die nuutste wolmarverslag.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...

What is the worst that can happen?

Estimated reading time: 3 minutes Risk is the likelihood of damage or loss. Peril, on...

Suiwelgehalte en -veiligheid vat die voortou

Estimated reading time: 4 minutes Die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) is toegewy tot die bevordering van sy...

AFMA Matrix April 2026 now available

In the April 2026 edition of AFMA Matrix, the spotlight falls on the newly...