LandbouRadio: 28 Mei 2025

In Woensdag, 28 Mei, se LandbouRadio kan jy uitsien hierna:

  • In Leon Kruger se Woensdagwenk praat hy oor die dinamika van ‘n kontakdoder en ‘n langwerkende wurmmiddel.
  • Ons gesels met Calla du Toit van Tru-Cape oor ‘n besonderse prestasie wat hulle met hulle Flash Gala-appels behaal het.
  • Johan Styger het meer inligting oor die program by vanjaar se LRF Veeskool wat in Oktober by Aldam in die Vrystaat plaasvind.
  • En ons leer ‘n finalis in Plaas Media se Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek, Stephan Becker, beter ken.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 8 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Woensdag, 8 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons spring weg met Leon die skaapherder en sy...

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...

LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, en hy gesels oor die...