LandbouRadio: 26 Augustus 2025

In Dinsdag, 26 Augustus, se LandbouRadio kan jy hierna uitsien:

  • Johan Gunter praat met die besturende direkteur van Cape Karoo International, Francois de Wet, oor die volstruisbedryf en die verwerking van leer.
  • Professor Charlie Reinhardt gesels oor olieboom.
  • Christal-Lize Muller praat met die jong beesteler Kyla Scholtz van Scholtz Brangus oor hulle sukses.
  • En Maretha Vermaak van die Verbruikersopvoedingsprojek van Melk SA, gesels oor suiwel en hartgesondheid.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 9 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Donderdag, 9 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Pieter Swart...

LandbouRadio: 8 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Woensdag, 8 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons spring weg met Leon die skaapherder en sy...

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...