LandbouRadio: 25 Junie 2026

In Donderdag, 25 Junie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Leon de Beer, voormalige bestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging, gesels oor van die hoogtepunte tydens sy betrokkenheid by die NWKV.
  • ⁠Declan Hofmeyr, president van die Suid-Afrikaanse Natuurbestuursvereniging, gesels oor hulle kongres in Augustus, die sprekers wat gaan optree en die program.
  • Johan gesels met Marianne van der Laarse, besturende direkteur van AgriJob, oor hulle AgriCAREERConnect-dae vanjaar.
  • Dr Johnny van der Merwe lewer weer sy weeklikse AMT-markverslag.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande

Estimated reading time: 7 minutesSuurveld kom hoofsaaklik in die hoëreënvalgebiede van die oostelike dele...

Boost young animals’ immunity before the lambing and calving season

Estimated reading time: 4 minutesVaccinating ewes and cows four to six weeks before lambing...

Klimaatslimboerdery bied kos vir die siel én die veld

Estimated reading time: 8 minutesDit het Veronica Rorich se passie geword om herwinningsboerdery aan...

AFMA Matrix September 2026 – Forum issue now available

Estimated reading time: 2 minutesThe September 2026 edition of AFMA Matrix is a special...