LandbouRadio: 25 April 2025

Wat lê vir jou voor in vandag se LandbouRadio?

  • Daar is weer kraakvars landbounuus.
  • Ons gesels met ‘n dorperteler en president van die Suid-Afrikaanse Dorper-skaaptelersgenootskap, Rikus van der Merwe, oor die Dorperras.
  • ‘n Senior navorser by die Landbounavorsingsraad, Mieke Daneel, praat oor plant-parasitiese aalwurms.
  • En dan is dit tyd vir ons volgende Onder die hamer-insetsel met Johan Gunter, wat vandeesweek verder gesels oor die kategorieë by ‘n veeveiling.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

The wild side of nutrition

Estimated reading time: 4 minutes Various game animals roam the vastly different landscapes of South...

Geniet sukses met ’n goeie winterlekprogram

Estimated reading time: 4 minutes Deur ’n goed-deurdinkte winterlekprogram te volg, kan jy die toekomstige...

Dynamics of the South African lucerne hay industry (Part 4): Producer prices

Estimated reading time: 8 minutes The previous articles in this series focussed on aspects relating...

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...