LandbouRadio: 22 Oktober 2025

In Woensdag 22, Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons skop af met Leon die skaapherder en sy Woensdagwenk.
  • ⁠Shaun Welmans van Agri Skills Transfer vertel van hulle kursusse.
  • ⁠Awie Barnard van Mooirivier-studiegroep vertel van ‘n slagoskompetissie.
  • ⁠FP Coetzee, bestuurder van inligting en streekskoördineerder van Aartappels SA, deel met ons ‘n markoorsig.
  • ⁠Isabel Kruger van Vrystaat Landbou gee terugvoer oor die staat se BEK-vergadering van Vrydag, 17 Oktober.
  • ⁠Rudie Herbst, organiseerder van die Bloem familie-trekkerfees vertel meer oor die dag.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...

What is the worst that can happen?

Estimated reading time: 3 minutes Risk is the likelihood of damage or loss. Peril, on...

Suiwelgehalte en -veiligheid vat die voortou

Estimated reading time: 4 minutes Die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) is toegewy tot die bevordering van sy...

AFMA Matrix April 2026 now available

In the April 2026 edition of AFMA Matrix, the spotlight falls on the newly...