LandbouRadio: 20 November 2025

In Donderdag, 20 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Dr Johnny van der Merwe lewer sy weeklikse vee- en graanmarkverslag.
  • Dr Elrisa Taljaard van Labworld vertel hoe om die regte laboratorium vir jou ontledings te kies.
  • Deidre Louw van Plaas Media vertel meer oor die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie se 2025-finaliste asook ‘n webinaar wat op 25 November plaasvind.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande

Estimated reading time: 7 minutesSuurveld kom hoofsaaklik in die hoëreënvalgebiede van die oostelike dele...

Boost young animals’ immunity before the lambing and calving season

Estimated reading time: 4 minutesVaccinating ewes and cows four to six weeks before lambing...

Klimaatslimboerdery bied kos vir die siel én die veld

Estimated reading time: 8 minutesDit het Veronica Rorich se passie geword om herwinningsboerdery aan...

AFMA Matrix September 2026 – Forum issue now available

Estimated reading time: 2 minutesThe September 2026 edition of AFMA Matrix is a special...