LandbouRadio: 20 Maart 2026

In Vrydag, 20 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende gesprekke:

  • Ons skop af met n plaasvars landbounuusbulletin.
  • ⁠Johan gesels met 2025 se Lamb Champs-wenner, Hennie Jonker, oor die kompetisie en wat dit vir hom beteken het.
  • Carin Venter van Plaas Media het tydens die Agri Overberg-voorplantdag met Andries le Roux van die Universiteit Stellenbosch se leerstoel vir presisielandbou gesels.
  • Plaas Media se Koos du Pisanie gesels met Joe Scholtz van Agri Noord-Kaap oor landelike veiligheid en die polisie se diens.
  • ⁠Clemens Senekal, voorsitter van TLU SA se jongboerkomitee, gee terugvoer oor hulle onlangse jongboerkonferensie.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...

What is the worst that can happen?

Estimated reading time: 3 minutes Risk is the likelihood of damage or loss. Peril, on...

Suiwelgehalte en -veiligheid vat die voortou

Estimated reading time: 4 minutes Die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) is toegewy tot die bevordering van sy...

AFMA Matrix April 2026 now available

In the April 2026 edition of AFMA Matrix, the spotlight falls on the newly...