LandbouRadio: 2 Oktober 2025

Donderdag, 2 Oktober, is dit weer LandbouRadiotyd en dis wat op jou wag:

  • Lillian Krüger van die Vereniging vir Demensie en Alzheimersiekte van Suid-Afrika (Adasa) vertel ons meer van hulle trekkertoer vir demensiebewusmaking.
  • Dr Johnny van der Merwe van AMT bring ons op hoogte van die graanmarkte.
  • PD Cilliers, voorsitter van die Vrystaatse dieregesondheidsforum van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) Vrystaat, gesels oor bek-en-klouseer.
  • En Conrad Fick, Tru-Cape Fruit Marketing se bemarkingsdirekteur, praat oor hulle betrokkenheid by die realiteitstelevisiereeks, Ultimate Braai Master.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 8 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Woensdag, 8 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons spring weg met Leon die skaapherder en sy...

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...

LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, en hy gesels oor die...