Sunday, March 9, 2025

LandbouRadio: 19 Februarie 2025

Share This Post

In vandag se uitsending van LandbouRadio, kan jy die volgende verwag:

  • Ons gesels met ‘n Karooboer wat ‘n bak plan gemaak het om die droogte te oorleef.
  • Die Oos-Kaapse Boerbokklub vertel hoe hulle te werk gaan om die beste ramme moontlik te teel.
  • Johnny van der Merwe van AMT het nuus oor die graanmarkte.
  • En ons Woensdagwenk gee raad oor diarree by jong lammers.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Plaashekpryse/Farm gate prices Die jongste vleispryse...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a wholly...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 8 of 2025

The weekly pork carcass prices are brought to you...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not...

Bloednier: Die stille moordenaar onder kleinvee

Estimated reading time: 4 minutes Om vroeg in die...