LandbouRadio: 16 Oktober 2025

In Donderdag, 16 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Plaas Media se Christal-Lize Muller was by die LRF Veeskool by Aldam en het met Johan Styger, voorsitter van die LRF, gesels oor sy aanbieding oor die doeltreffende evaluering van koei/kalf-boerderye.
  • ⁠Sy het ook met dr Danie Odendaal, konsulterende veearts, gesels oor die nuwe-generasie kuddegesondheidsplan.
  • ⁠Tydens ‘n onlangse Suid-Kaap boeredag wat gefokus het op bek-en-klouseer, het ek met dr Muller Strydom van die George-dierehospitaal gesels oor sy aanbieding, ‘Ken jou vyand’.
  • ⁠Ons sluit die program af met Johnny van der Merwe wat vir ons die jongste graanpryse deurgee.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 8 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Woensdag, 8 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons spring weg met Leon die skaapherder en sy...

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...

LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, en hy gesels oor die...