LandbouRadio: 16 Julie 2026

In Donderdag, 16 Julie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Marike Hillocks, ‘n genetikus by SA Stamboek, gesels oor genomika en ‘n bloudruk vir bokkuddes.
  • Johan gesels met Marthané Swart, bestuurder van die Suid-Afrikaanse Rooibosraad se sekretariaat, oor die verbouing en uitvoer van rooibos, en waarom dit so belangrik is om rooibos se plek van oorsprong-status te beskerm.
  • BKB is vanjaar se hoofborg by die Dohne Merino-wêreldkongres en Jacobus le Roux, hoofbestuurder van koöperatiewe bemarking by BKB, gesels oor hulle borgskap en wat dit vir BKB beteken.
  • Johan wou by dr Frikkie Maré, hoofbestuurder van die RPO Nasionaal, weet wat die implikasies van die artikel 9-skema vir veeboere in Suid-Afrika is.
  • ⁠Dr Johnny van der Merwe is aan die woord met sy weeklikse AMT-markverslag.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande

Estimated reading time: 7 minutesSuurveld kom hoofsaaklik in die hoëreënvalgebiede van die oostelike dele...

Boost young animals’ immunity before the lambing and calving season

Estimated reading time: 4 minutesVaccinating ewes and cows four to six weeks before lambing...

Klimaatslimboerdery bied kos vir die siel én die veld

Estimated reading time: 8 minutesDit het Veronica Rorich se passie geword om herwinningsboerdery aan...

AFMA Matrix September 2026 – Forum issue now available

Estimated reading time: 2 minutesThe September 2026 edition of AFMA Matrix is a special...