LandbouRadio: 15 Oktober 2025

In Woensdag, 15 Oktober, se LandbouRadio:

  • In Die Skaapherder, Leon Kruger, se Woensdagwenk praat hy oor vitamien B1-tekorte in vee.
  • Die 2025 Hollard Game Changer, Pamela Dzindikwa, gesels met ons oor haar toekenning.
  • Jompie Burger van die Suiwelstandaardagentskap vertel oor ‘n spesiale toekenning wat hulle van die Suid-Afrikaanse Nasionale Verbruikersunie ontvang het.
  • En Nico Fouché van Melk SA gesels oor die statutêre maatreëls in die melkbedryf wat hulle administreer.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

The wild side of nutrition

Estimated reading time: 4 minutes Various game animals roam the vastly different landscapes of South...

Geniet sukses met ’n goeie winterlekprogram

Estimated reading time: 4 minutes Deur ’n goed-deurdinkte winterlekprogram te volg, kan jy die toekomstige...

Dynamics of the South African lucerne hay industry (Part 4): Producer prices

Estimated reading time: 8 minutes The previous articles in this series focussed on aspects relating...

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...