Dis wat op jou wag in Donderdag, 14 Augustus, se LandbouRadio:
- Die voorsitter van die Nasionale Rooivleisprodusenteorganisasie (RPO), James Faber, gesels oor die RPO se siening oor klimaatslimboerdery.
- AMT se dr Johnny van der Merwe gee vir ons sy graanmark-statistieke.
- Jason Reding van SA Stamboek praat oor die rol van enkelgene in beeskuddes.
- En Leonard Roberts, ‘n raadslid van die Brangus-beestelersgenootskap, praat oor die sukses van hulle 40ste nasionale veiling.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.