LandbouRadio: 13 Augsutus 2026

In Donderdag, 13 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Donné Kruger, ‘n genetikus by SA Stamboek, gesels oor die Nooitgedachter-perderas en hulle genetika.
  • Johan gesels met dr Fanie Steyn, ‘n reproduksie-spesialis, Andrew Jordaan, ‘n boer, en Schalk de Villiers van Datamars, oor die maatskappy se oplossings vir veeboere.
  • ⁠Waldo Scheepers van die Wagyu-telersvereniging van Suid-Afrika, gesels oor die komende Wagyu-wêreldkonferensie wat in Suid-Afrika gehou gaan word en die produksie-aspekte wat daar aandag sal geniet.
  • ⁠Dr Johnny van der Merwe sluit ons program af met sy weeklikse AMT-markverslag.

Vandag se program is aan jou gebring deur BKB – die betroubare tuiste van landbou.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

A free-range label for pigs on grazing

Estimated reading time: 6 minutesSimon Goble knew from an early age that he wanted...

Vaaltyn van die Noordweste

Estimated reading time: 6 minutesDie donkie is ’n dier wat gehelp het om die...

Stockfarm September 2026 hits the shelves

In the September 2026 edition of Stockfarm, we unpack the challenges that South Africa’s...

Oilseeds Focus September 2026

The September 2026 issue of Oilseeds Focus delivers essential insights into identifying tricky stem...