In Vrydag, 12 September, se LandbouRadio:
- Ons kraakvars Vrydag-nuusbulletin is weer aan die beurt.
- Die veearts dr Gerrit Scheepers deel nog staaltjies uit die bos.
- Dr Les Trollope, president van die Komga-landbouskou, vertel ons meer oor dié skou.
- Die rasdirekteur van die Brahman Beestelersgenootskap van SA, Sietze Smit, praat oor hulle eerste nasionale aanlynveiling.
- En in ‘Onder die Hamer’ gesels Johan Gunter oor die impak van bek-en-klouseer en biosekuriteit op veilings.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.