Sunday, March 9, 2025

Enkelgeen-eienskappe by vleisbeeste

Wat is ‘n enkelgeen-eienskap en wat veroorsaak dit, veral by vleisbeeste? Dr Helena Theron van SA Stamboek werp meer lig op dié onderwerp, in vandag se episode van Plaas TV.

Daarna kuier Carina Olivier van WinField United in die ateljee. Sy brei uit oor Metos se betrokkenheid by die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek.

Kyk dit nou hier/ Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKBABE BiotechElancoChemuniquéJonsson Workwear

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Popular stories