Skaapbrandsiekte is ‘n aansteeklike velsiekte wat onder skape voorkom . Die siekte word veroorsaak deur myte en is baie moeilik sigbaar met die blote oog. Dit is ‘n staatsbeheerde siekte wat onmiddelik gerapporteer moet word indien die produsent merk dat daar wolversteurings onder diekudde voorkom.
Dr Louis Boag van Elanco kuier weer saam met AgriOnAir en dié slag gesels hy oor die behandeling en bekamping van hierdie siekte. Luister hier na die gesprek.
Who is Elanco Animal Health?
An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improve the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to addresses global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.
Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Elanco Animal Health. Besoek gerus hulle webwerf.