CHIPS November/December 2025

The November/December issue of CHIPS explores the latest trends shaping South Africa’s potato and agri sectors. From marketing and data-driven decision-making in Limpopo to turning wastewater into clean energy and testing top cultivars in the Sandveld area, this issue highlights the strategies, innovations, and insights every potato producer needs to stay ahead.

Met ’n rekordoes in sig en markpryse onder druk, het Limpopo se aartappelprodusente onlangs by Aartappels SA se streeksvergadering in Limpopo, koppe bymekaar gesit oor verantwoordelike bemarking en etiese markpraktyke. Kundiges het gewaarsku teen oorproduksie en oneerlike agente, maar ook nuwe geleenthede in verwerking uitgelig. Lees in die November/Desember-uitgawe van CHIPS hoe strategiese spanwerk die sleutel tot volhoubare wins kan word.

Aartappels SA se inligtingsafdeling samel voortdurend ’n verskeidenheid van datapunte in met die doel om waardevolle insigte vir produsente te ontwikkel. In ’n bedryf waar klimaatsverandering, insetkoste en markdruk voortdurend toeneem, is akkurate data die aartappelprodusent se sterkste wapen. Dit beskerm nie net produsente teen onbillike invoer en beleidsbesluite nie, maar vorm ook die grondslag van volhoubare groei. Lees meer hieroor.

South Africa’s agro-processing sector generates vast amounts of nutrient-rich wastewater, which is long viewed as a costly problem rather than a potential asset. Researchers at the Agricultural Research Council are exploring waste valorisation for the local agro-industry, where there is a gradual transition toward recovering resources from waste and wastewater. Could the country’s waste streams become a key factor in its clean-energy future?

Die 2024/25-aartappelproef op Aurora in die Sandveld-produksiestreek is een van verskeie kultivarproewe wat uitgevoer word om die opbrengs en bemarkbaarheid van algemene, bekende kultivars te evalueer. Met uitdagende klimaatstoestande en wisselende reënval het sommige kultivars uitgeblink, terwyl ander weens aalwurm, losskil en verrotting afgegradeer is. Lees oor die uitslae van hierdie proewe in dié uitgawe van CHIPS.

To read more, get your online copy of CHIPS September/October, available as a PDF at https://bit.ly/CHIPS1125 or as an interactive flipbook at https://digimags.agriorbit.com/books/eomd/, as well as on Potatoes SA’s website at www.potatoes.co.za/chips. To subscribe, phone Beauty Mthombeni on 064 890 6941 or SMS ‘Subscribe’ and your phone number to 064 890 6941.

Must read

Oranjerivier se watergehalte in krisis

Estimated reading time: 6 minutes Watergebruikers in die laer Vaal-Oranjeriverstelsel kry baie te doen met chemikalieë en patogene in die water waaroor hulle nie juis...

Veediefstalvoorkoming bly ‘n moeilike saak

Estimated reading time: 1 minute Louis Wessels, voorsitter van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum, gesels oor die forum se doel en ander belangrike aspekte van veediefstal. Hy verduidelik...

Nuwe rekords kenmerk 2026 SA Suiwelkampioenskappe

Estimated reading time: 4 minutes Agri-Expo verwelkom vandeesweek die voorste rolspelers in die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf by die 2026 SA Suiwelkampioenskappe by Eensgezind buite Durbanville. Vanjaar...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 12 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you by the South African Pork Producer's Organisation (SAPPO). Click here for this week's report. How are these...

LandbouRadio: 27 Maart 2026

In Vrydag, 27 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n vars landbounuusbulletin. ⁠Carin Venter van Plaas Media het tydens...