Veeplaas

Veeplaas is a livestock magazine that looks at the agricultural industry through the eyes of a livestock farmer. The magazine focuses on what affects the livestock farmer’s profit margins and steers clear of politics. The magazine is ideal for cattle, sheep, goat, wool, dairy and game farmers. This page contains a selection of articles from the magazine. 

Lees Veeplaas in April 2026

Hoe kan ek my boerdery meer winsgewend maak om langer op die plaas te bly en ekonomies te oorleef? Die hoofartikel in die April-uitgawe van Veeplaas bespreek die tekortkominge in die meeste boerderystelsels wat winsgewendheid en volhoubaarheid beperk, asook hoe produsente te werk kan gaan om hierdie leemtes te vul. Ons het ook by Peet du Toit van die bekende Econotech Simmentalerstoet, Louis Botha met sy Letelle-skaapkudde, en Christopher Roberts en sy Angoras gaan aanklop om meer oor hulle boerderyresepte te hoor.

Ook in Veeplaas April 2026

  • Vrede-boeredag: Rond self jou kalwers af.
  • Richmond-skou wemel van topgehalte skape.
  • Voor- of agterkwart: Snitwaarde, kultuur en persepsies.
  • Wol se bydrae tot klimaatsverandering.
  • Fenfield se volhoubare, regeneratiewe melkboerdery.
  • Uierkonformasie by melkkoeie.
  • Suid-Afrikaanse lusernhooibedryf: Die produsenteprys.
  • Kies só die regte mengwa.
  • Van probleem tot profyt: Houtskool bied ’n oplossing.
  • Voedingsteurnisse tydens speen.
  • Boerbokbestuur: Skouvoorbereiding.
  • Die stille koste van hittestres.
  • Beskerm só jou vee teen respiratoriese siektes.
  • Bloutong by skape.
  • Kalfgesondheid van geboorte tot speen.
  • En vele meer!

Kry jou April 2026-uitgawe van Veeplaas vandag nog by jou naaste kleinhandelaar of maak seker dat jy daarop inteken. Veeplaas is as ’n interaktiewe blaaiboek by https://digimags.agriorbit.com/books/Veeplaas-April-2026_digimag/ beskikbaar en kan ook by www.magzter.com aangekoop word. Kontak Beauty Mthombeni by 064 890 6941 om in te teken op die PDF-weergawe of hardekopie.

Read articles from Veeplaas

Bloutong by skape: Die spreekwoordelike muggie in die salf

Estimated reading time: 7 minutes Bloutong is ’n nie-aansteeklike virussiekte van die Orbivirus-genus en Reoviridae-familie wat herkouers soos skape, beeste, bokke en wild affekteer. Volgens...

Boer goat management (Part 6): Diseases

Boer goats are often regarded as hardy, resilient animals that seldom contract diseases. This perception is mostly accurate. However, diseases can and do occur...

Baanbrekernavorsing oor BEK in die vyfde kwart

Estimated reading time: 5 minutes Een van die groot ekonomiese uitdagings van die voortslepende bek-en-klouseer (BEK)-krisis in Suid-Afrika is die verlies aan die vyfde kwart....

Voerkrale in Suid-Afrika en hoe dit wêreldwyd vergelyk

Estimated reading time: 7 minutes Voerkrale kan as’t ware as die brug tussen rooivleisprodusente en eindverbruikers beskou word. Vleisprodusente se hoofdoel is om diere optimaal...

Die beginsels van veldverbetering

Estimated reading time: 9 minutes Verskeie strategieë kan gevolg word om ’n boerdery uit te brei. Dit kan gedoen word deur op grond van skaal...

Só word speenkalfpryse bepaal

Estimated reading time: 4 minutes Die koste van voer is dikwels afhanklik van die mielieprys en voerkrale het min beheer oor bewegings in dié prys. Sowat...