Hierdie week se Landbouradio word moontlik gemaak deur Pioneer Saad.
In Donderdag, 24 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Johan gesels met Dawie Faurie van iPlan oor prestasiemeting en hoe ‘n dier se volledige geskiedenis tot objektiewe besluitneming kan lei.
- Carin Venter gesels met die De Jager-familie wat naby Albertinia boer, oor hulle graan- en veevertakking.
- André de Jager gesels verder met Carin oor hulle Merino’s en Brangusstoet.
- Dr Johnny van der Merwe is aan die woord met sy weeklikse AMT-markverslag.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.
