Die jongste weergawe van SA Stamboek se nuusbrief, Stamboek Times, is nou beskikbaar.
In die Mei-uitgawe kan lesers uitsien na die volgende:
- BGP2: Jaar 3 skop af.
- SA Stamboek/Unistel Elite-toekennings.
- Dubbelbespiering.
- Inteling versus lynteling.
- En vele meer!
Klik op die PDF hieronder om die volledige nuusbrief te lees.
Om meer oor SA Stamboek en die dienste wat hulle bied uit te vind, besoek gerus hulle webtuiste: https://studbook.co.za/. Vir enige vrae oor die nuusbrief of nuusbrief-inhoud, stuur ‘n e-pos na thalia@studbook.co.za.Â