In Dinsdag, 17 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Dr Heinz Meissner van Melk SA vertel meer oor hulle navorsingsprojek wat fokus op sporidesminvergiftiging in melkbeeste se lewers.
- Koos du Pisanie van Plaas Media gesels met Jakkals Olivier, voorsitter van die Victoria-Wes skoukomitee, oor hierdie jaar se skou.
- Koos gesels ook met die wenner van die skou se opkomende-boer afdeling, Thys Agterdam.
- Johan gesels met Elize Locke, sirkelpresident van die Vrouelandbouvereniging Suidwestelike Distrik, oor hulle werksaamhede en kongres wat in Maart plaasvind.
- Dawie Killian van die OVK-wolkantoor lewer die nuutste weeklikse wolmarkverslag.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.