LandbouRadio: 17 Oktober 2025

In Vrydag, 17 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons skop af met ons weeklikse landbounuusbulletin.
  • ⁠Brocor bied hulle eerste stoetvee- en aanteelveiling aan en AJ du Plessis vertel ons meer.
  • ⁠Dr WA Lombard deel September se landboumarkte-oorsig.
  • ⁠In ‘Onder die hamer’ gesels ek met George Kuyler, ‘n bekende melkboer van George, oor BEK by melkerye.
  • ⁠Dr Anthony Davies van die dierehospitaal in Humansdorp, vertel van sy eerstehandse kennismaking met BEK by melkerye.
  • ⁠Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Kobus Bester, ‘n direkteur van die LRF.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 9 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Donderdag, 9 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Pieter Swart...

LandbouRadio: 8 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Woensdag, 8 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons spring weg met Leon die skaapherder en sy...

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...