LandbouRadio: 12 September 2025

In Vrydag, 12 September, se LandbouRadio:

  • Ons kraakvars Vrydag-nuusbulletin is weer aan die beurt.
  • Die veearts dr Gerrit Scheepers deel nog staaltjies uit die bos.
  • Dr Les Trollope, president van die Komga-landbouskou, vertel ons meer oor dié skou.
  • Die rasdirekteur van die Brahman Beestelersgenootskap van SA, Sietze Smit, praat oor hulle eerste nasionale aanlynveiling.
  • En in ‘Onder die Hamer’ gesels Johan Gunter oor die impak van bek-en-klouseer en biosekuriteit op veilings.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Dynamics of the South African lucerne hay industry (Part 4): Producer prices

Estimated reading time: 8 minutes The previous articles in this series focussed on aspects relating...

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...

What is the worst that can happen?

Estimated reading time: 3 minutes Risk is the likelihood of damage or loss. Peril, on...

Suiwelgehalte en -veiligheid vat die voortou

Estimated reading time: 4 minutes Die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) is toegewy tot die bevordering van sy...