In vandag se uitsending van LandbouRadio, kan jy die volgende verwag:
- Ons gesels met ‘n Karooboer wat ‘n bak plan gemaak het om die droogte te oorleef.
- Die Oos-Kaapse Boerbokklub vertel hoe hulle te werk gaan om die beste ramme moontlik te teel.
- Johnny van der Merwe van AMT het nuus oor die graanmarkte.
- En ons Woensdagwenk gee raad oor diarree by jong lammers.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.