Sunday, March 9, 2025
HomePlaas TVMelk, jongboere en skoue - die week op Plaas TV

Melk, jongboere en skoue – die week op Plaas TV

-

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • The AFMA Intervarsity Writer’s competition is open to final-year and postgraduate Animal Science students registered at any South African university. The competition promotes student participation in the animal feed industry and recognises and encourages scientific contributions by animal nutrition students. Joining us now is Jamie Leigh Fourie, winner of the second round in the Literature Review category in this year’s competition.
  • Dwayne Kaschula van die Maclear-omgewing in die Oos-Kaap is onlangs as die Agri Oos-Kaap Jongboer van die jaar aangewys. Lise Roberts het met hom oor sy boerdery gesels.

Vind hier die artikel vir Wes-Kaap AGRI Jongboer van die Jaar.

  • Die Somerset-Oos Landbouskou vier vanjaar byna 200 jaar van bestaan en Plaas Media se Carin Venter het die geleentheid bygewoon. Sy het hier met rolspelers oor onder andere die slaglamkompetisie en vaggehalte gesels.
  • Plaas TV het die Swartlandskou, wat van 4-7 September in Moorreesburg aangebied is, bygewoon. Dié skou het vanjaar sy 90ste bestaansjaar gevier en gespog met vee van bostaande gehalte.
  • The dairy sector continuously emphasises that every day is a milk day, but some days are specifically dedicated to celebrating the important role that milk plays in our diets. Christine Leighton now elaborates on one of these days, School Milk Day.

For more information about Milk SA listen this interview on RSG Landbou.

Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.

Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!

Klik op die YouTube-kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.

Must Read

Skouseisoen in volle swang – op Plaas TV

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes: Williston-landbouskou het dié dorpie...