Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur/
Veeplaas Climate-smart Ambassador

Skryf nou in

Die doel van die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek is om veeprodusente te identifiseer wat klimaatslim boerderypraktyke op hul plase implementeer. Hulle moet boonop passievol wees oor die bewaring van hul omgewing en hulpbronne. Dit is ook individue wat bereid is om hul kennis te deel en ander veeprodusente wat hierdie selfde passie vir hul omgewing het, touwys te maak oor hoe hierdie praktyke ook deur hulle geïmplementeer kan word.

Enter now

The purpose of the Veeplaas Climate-smart Ambassador project is to identify livestock producers who implement climate-smart farming practices on their farms. They should also be passionate about the conservation of their land and resources. In addition, these are individuals who are willing to impart their knowledge to other livestock producers who share the same passion for conservation, and to teach them how to implement these practices.

Borge / Sponsors

Kyk hier na 'n video van die 2025 boeredag

Lees meer / Read more

LandbouRadio: 27 Maart 2026

In Vrydag, 27 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n vars landbounuusbulletin. ⁠Carin Venter van Plaas Media het tydens...

Die beginsels van veldverbetering

Estimated reading time: 9 minutes Verskeie strategieë kan gevolg word om ’n boerdery uit te brei. Dit kan gedoen word deur op grond van skaal...

LandbouRadio: 29 Augustus 2025

In Vrydag, 29 Augustus, se LandbouRadio: Daar is kraakvars landbounuus. Thys Fourie, een van die mentors van ons 2025 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur, Willie Storm, gesels met...

LandbouRadio: 12 Augustus 2025

In Dinsdag, 12 Augustus, se LandbouRadio: Plaas Media se 2025 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur, Willie Storm, gesels met ons. Kobus Bester, direkteur van die LRF en rasdirekteur...

Wenners en landboukennis – dié week op Plaas TV

Hierdie week het Plaas TV weer 'n allegaartjie van kykstof opgedis en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes: Plaas Media se...