Tag: Verkiesing
SAVR-leierskapvakuum: Honderde veeartse steun Steenhuisen
Estimated reading time: 6 minutes
Die Alternatiewe Veterinêre Forum (AVF), ‘n geregistreerde nie-winsgewende maatskappy wat meer as 300 veeartse verteenwoordig, sê hy ondersteun die minister...