Tag: Nasionale Dieregesondheidsforum
Gautengse voerkraal die jongste slagoffer van bek-en-klouseer
Estimated reading time: 2 minutes
Bek-en-klouseer het onlangs by ’n voerkraal in Bronkhorstspruit in Gauteng uitgebreek. Volgens dr Grietjie de Klerk, adjunkdirekteur vir epidemiologie...
Die gesondheid van die nasionale kudde begin op die plaas
Dieresiektes is onvermydelik in ’n veeboerdery en verg spesiale aandag. Die belangrikheid daarvan word soms oor die hoof gesien en kan gevolglik tot groot...