Tag: LandbouRadio
LandbouRadio: 19 Februarie 2025
In vandag se uitsending van LandbouRadio, kan jy die volgende verwag:
Ons gesels met ‘n Karooboer wat ‘n bak plan gemaak het om die droogte...
LandbouRadio: 18 Februarie 2025
Dis wat jy in vandag se LandbouRadio kan verwag:
Dr Klaas-Jan de Leeuw praat oor aanvullende beesvoeding in die herfstyd.
Die NWKV se provinsiale bestuur vertel...
LandbouRadio: 17 Februarie 2025
In vandag se uitsending van LandbouRadio:
Aartappels SA praat oor hulle projekte in die Sandveld en die Oos-Kaap.
Ons vind meer uit oor die Hollard Game...
LandbouRadio: 14 Februarie 2025
Hier is waarna jy kan uitsien in vandag se LandbouRadio:
Ons weeklikse landbounuusbulletin.
Prof Johan Willemse se kommentaar oor die landboumarkte en ekonomie.
En ‘n splinternuwe intsetsel,...
LandbouRadio: 13 Februarie 2025
Skakel vandag in op LandbouRadio vir meer oor die volgende onderwerpe:
Ons sit ons gespreksreeks oor perde voort en praat oor werks-, plesier-, en sportperde.
Dr...
LandbouRadio: 12 Februarie 2025
In vandag se episode van LandbouRadio kan jy uitsien na die volgende:
Die NWKV vertel meer oor die Springbokkop-wolkursusse.
Ons vind meer uit oor voedselfermentasie.
Raisins SA...
LandbouRadio: 11 Februarie 2025
In vandag se episode van LandbouRadio kan jy uitsien na die volgende:
Frikkie Maré van die RPO praat oor bek-en-klouseer.
Die Veevoervervaardigersvereniging (AFMA) praat oor hulle...
LandbouRadio: 10 Februarie 2025
In vandag se episode van LandbouRadio kan jy uitsien na gesprekke oor die volgende:
Aartappelmotte – Aartappels SA vertel ons meer.
Prof Charlie Reinhardt verklap allerlei...
LandbouRadio: 7 Februarie 2025
In vandag se episode van LandbouRadio kan jy uitsien na die volgende:
‘n Splinternuwe Vrydag-nuusbulletin met die jongste uit die landboubedryf.
Prof Johan Willemse se weeklikse...
LandbouRadio: 6 Februarie 2025
In vandag se episode van LandbouRadio kan jy uitsien na gesprekke oor die volgende:
Izak Hofmeyr praat oor tien eienskappe wat ‘n perd se...