In vandag se episode van LandbouRadio kan jy uitsien na die volgende:
- Die NWKV vertel meer oor die Springbokkop-wolkursusse.
- Ons vind meer uit oor voedselfermentasie.
- Raisins SA het nuus oor hulle Vine Academy and Model Farm.
- En Melk SA praat oor hulle projekte en planne vir die jaar.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.





