Sunday, March 9, 2025
Home Tags LandbouRadio

Tag: LandbouRadio

LandbouRadio: 7 Maart 2025

In vandag se LandbouRadio: Ons Vrydag-nuusbulletin. Dr Gerhard Verdoorn praat oor die Afrika-kommandowurm. Agri-Expo vertel meer oor hulle projekte vir die jaar. Daar is 'n gesprek met Jenny...

LandbouRadio: 6 Maart 2025

Hier is waarna jy kan uitsien in vandag se LandbouRadio: Die Oos-Vrystaatse aartappelwerkgroep vertel meer oor hul Groentoer-boeredag. Daar is ons weeklikse graanmarknuus. Ons gesels oor die...

LandbouRadio: 5 Maart 2025

In vandag se uitsending van LandbouRadio: Ons Woensdagwenk gee raad oor skraagdosisse by inenting. Dr Danie Odendaal werp meer lig op bloednier. Die Suiwelstandaardagentskap praat oor melkplaasouditering. Ons...

LandbouRadio: 4 Maart 2025

Skakel vandag in op LandbouRadio waar ons gesels oor die volgende: Bonsmara SA vertel ons meer van die Bonsmara-stelsel en hulle Rooi Geleentheid. Jan Vingerhoets van...

LandbouRadio: 3 Maart 2025

LandbouRadio het vandag meer oor die volgende: Dr Louis du Pisani gee raad oor hoe boere vir droogte kan beplan. Prof Johan Willemse se ekonomiese oorsig. 'n...

LandbouRadio: 28 Februarie 2025

In vandag se uitsending van LandbouRadio: Ons kraakvars Vrydag-nuusbulletin: Die NWKV se woltoer vir Elsenburg-studente. ‘n Gesprek met dr Gerhard Verdoorn van Croplife SA oor regulasies wat...

LandbouRadio: 27 Februarie 2025

In vandag se aflwering van LandbouRadio: Ons vind uit oor die werk wat ‘n “perdetandarts” doen. Daar is ‘n gesprek oor die risiko’s wat mikotoksiene...

LandbouRadio: 25 Februarie 2025

Hier is waarna jy kan uitsien in vandag se LandbouRadio: Die belangrikheid van kuilvoer in veeboere se voerbeplanning. Wat jy kan verwag op die Langspruit Beesdag. Die...

LandbouRadio: 21 Februarie 2025

In vandag se LandbouRadio is daar meer oor die volgende: Die jongste landbounuus. Prof Johan Willemse se weeklikse ekonomiese oorsig. En Johan Gunter wat ons alles vertel...

LandbouRadio: 20 Februarie 2025

Vandag in LandbouRadio vir ons meer uit oor die volgende: Trek- en Percheron-perde. Ruimteweer se invloed op landboutoestande. Dr WA Lombard gesels oor Januarie se landboumarkte. En...