LandbouRadio het vandag meer oor die volgende:
- Dr Louis du Pisani gee raad oor hoe boere vir droogte kan beplan.
- Prof Johan Willemse se ekonomiese oorsig.
- ‘n Prokureur vertel wat jou regsopsies is as jy ‘n dispuut met jou buurman het.
- En Pieter Moller het weer ‘n opbouende landbouboodskap vir die maand.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ān e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.





