Tag: Kuilvoer
Beskerm jou kuilvoer teen mikotoksiene
Sommige filamentagtige swamme kan in voer groei en giftige sekondêre metaboliete produseer, wat as mikotoksiene bekendstaan. Volgens ’n navorsingsartikel wat in die Journal of...
Groenwei Boerdery: SA se bobaas hawerkuilvoermaker
Die maak van kuilvoer as ’n belangrike voedingsbron, is daarop gemik om plantmateriaal se voedingswaarde te bewaar en terselfdertyd droëmateriaalverliese te beperk. Dit vorm...
Melkkoeie: Oorkom voervloeitekorte in die winter
Kikoejoe-weidings waarin raaigras gedurende die herfs oorgesaai word, is die mees algemene weidingstelsel in die melkproduserende gebiede van die Suid-Kaap. Kikoejoe is in die...