Tag: Katoenbedryf
Katoen-verwysingsprys: Week van 6 tot 10 April
Die Suid-Afrikaanse Katoenprodusente-organisasie (SAKPO), met die ondersteuning van Katoen SA, het ’n platform geskep om elke week ’n gemiddelde verwysingsprys vir katoenvesel deur te gee....
