Monday, February 3, 2025
Home Tags Graan SA

Tag: Graan SA

Swartland se koringprodusente veg om oorlewing

Estimated reading time: 6 minutes ’n Swak koringjaar in 2023 wat oorgevloei het in 2024 met laat reën, hoë insetkoste, swak oeste en lae koringpryse...

RSG Landbou: 29 Januarie 2025 – geborg deur UPL

Hoe gaan dit met die Suid-Afrikaanse graan- en rooivleisprodusent? Twee boere, James Faber en Derek Mathews beantwoord ‘n paar vrae hieroor. Beide is ook...

Die Swartlandskou vier 90 jaar

Estimated reading time: 8 minutes Die Swartland-skou op Moorreesburg het in September sy 90ste verjaarsdag gevier. Die skou is die grootste landbouskou in die Wes-Kaap...

Landbou in al sy fasette op Plaas TV

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes: In Junie vanjaar is...

RSG Landbou: 7 November 2024 – geborg deur BKB

Die Graan SA Graanprodusent van die Jaar is op 1 November aangewys. Ons luister wat dié boer van die Middelburg-omgewing oor hul prestasie te...

RPO Nasionaal: Oorgehaal vir verandering en vernuwing

Estimated reading time: 7 minutes Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) is ’n organisasie deur produsente, vir produsente, en vervul ’n ondersteunende rol. Al het die RPO sedert...

RSG Landbou: 23 Oktober 2024 – geborg deur Plaas Media

Jean van Niekerk, ‘n koring-, kanola- en garsprodusent van Caledon is een van die finaliste vir Graan SA se Graanprodusent van die Jaar-toekenning. Hy...

RSG Landbou: 21 Oktober 2024 – geborg deur Plaas Media

‘n Bekende in landboukringe, Japie Grobler, wat ook as voorsitter van Agri SA gedien het, het tydens dié organisasie se kongres en viering van...

Die landboubedryf vanuit alle hoeke bekyk op Plaas TV

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes: Grain SA’s Grow for...

RSG Landbou: 1 Oktober 2024 – geborg deur AECI Plant Health

In moreoggend se RSG Landbou beantwoord ons ‘n luisteraarsvraag oor die nastergalbessie. Louwtjie du Toit van Bloukopboerdery in die Morgenzon-omgewing gesels oor die geskiedenis...