Tag: Die opvolggesprek
Beraming van melkkoeie se doeltreffendheid
Die
hoeveelheid melk wat koeie produseer, bepaal grootliks ’n melkery se winsmarges.
Koeie se voerkoste is die grootste enkele kostefaktor in melkproduksie. Daarom
is doeltreffende
melkproduksie noodsaaklik vir...
Die opvolggesprek: Koeie en hulle blyplek
Baie melkerye het begin met ’n
paar koeie in ’n oop kampie, ’n paar losstaande voerkrippe of omgekeerde
motorbuitebande. Maar soos dit met die meeste melkerye...