Monday, March 10, 2025
Home Tags BKB

Tag: BKB

RSG Landbou: 12 Februarie 2025 – geborg deur BKB

BKB Lewendehawe in die Cradock-streek sal in die huidige veilingseisoen 42 veilings aanbied. Volgens JP Marais lyk die gehalte van die diere goed ten...

RSG Landbou: 11 Februarie 2025 – geborg deur BKB

Alle produsente wat melk aan Wes-Kaapse uitvoermelkverwerkers verskaf, is nou onderworpe aan dieselfde maatreëls as plase wat onder bek-en-klouseer-kwarantyn geplaas is. Jompie Burger vertel...

RSG Landbou: 10 Februarie 2025 – geborg deur BKB

Dit gaan nie goed met kleingraanprodusente in die Swartland nie. Dit het duidelik na vore gekom tydens Graan SA se eerste jaarvergadering in die...

RSG Landbou: 6 November 2024 – geborg deur BKB

Wat is die waarde van veldbultoetse? Nuwe telers het onlangs by die Hoogland Simmentaler-studiegroep in Bethlehem meer hieroor uitgevind. In ons laaste gesprek oor die...

RSG Landbou: 5 November 2024 – geborg deur BKB

Innovasie in die wêreld van landbouhandel om kompeterend te bly, kom onder bespreking in moreoggend se RSG Landbou. Yolanda Coleske van BKB Retail brei...

Naspeurbaarheid in die kollig op Plaas TV

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes: Egte onderdele vs roofonderdele...

RSG Landbou: 11 September – geborg deur BKB

Estimated reading time: 2 minutes Tyd raak min om in te skryf vir die 2024 LRF Veeskool wat vanaf 9 tot 11 Oktober by Aldam...

RSG Landbou: 15 Augustus 2024 – geborg deur BKB

Die impak van brande op sekere boomspesies in die Kalahari is een van die onderwerpe wat tydens die Weidingsvereniging van Suidelike Afrika-kongres ter sprake...

Nuwe handleiding handel oor die unieke erfenis van wol

Wol fassineer Robert Scott al sy hele lewe lank en op die pad wat hy al baie jare in die Suid-Afrikaanse wolbedryf stap, is daar vele...