Monday, March 3, 2025

RSG Landbou: 4 Julie 2024 – geborg deur Plaas Media

Die Bosveld Afrikanerbees Studiegroep bied tydens vanjaar se Thabazimbi Landbou- en Nywerheidskou weer ‘n beesskool in samewerking met die Landbounavorsingsraad aan. Drs Pieter de Kock en Wynand Kruger vertel ons meer.

‘n Wedloop deur die Three Valleys-reservaat naby Bathurst in die Oos-Kaap het onlangs plaasgevind om fondse in te samel vir wilde diere wat mediese hulp benodig. Ons gesels met Michael Volschenk.

Onafhanklike tegniese ontleder, Frans de Klerk, kyk weer vandeesweek na die Amerikaanse Corn-grafiek en verduidelik die enorme prysdaling wat hier waargeneem is.

Dan hoor ons verder by Johan van den Berg wat met die weer gebeur en Chris Derksen is soos altyd op sy pos met die week se vleispryse.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

On buying a cheaper Chinese vehicle

Estimated reading time: 4 minutes Gert, our farm mechanic, often gets consulted by young staff...

The future calf in mind: Supplementation of beef cows

Estimated reading time: 5 minutes The nutritional requirements of beef cows change as they proceed...

Laat die beeste die praatwerk doen

Estimated reading time: 7 minutes Hulle is aangewys as KwaZulu-Natal se Jongboer van die Jaar...

Damage caused by game: Who is legally liable?

Estimated reading time: 5 minutes This raises the question as to whether someone can be...