Tuesday, March 11, 2025

RSG Landbou: 28 Mei 2024 – geborg deur Plaas Media

Volgens Marina van der Merwe van Potchefstroom is ‘n miniatuurdonkie die ideale troeteldier. Ons het tydens Nampo met haar oor die teel, aanhou en voeding van dié donkies gesels.

Nutri Feeds se betrokkenheid by die Dr Böhmerskool op Bloemfontein maak ‘n groot verskil in die lewens van leerders met spesiale behoeftes. Santa Ferreira vertel ons daarvan.

Verder herinner Stephan Pietersen van Work Accident Support produsente aan die indien van loonopgawes aan die Vergoedingsfonds. Die sperdatum hiervoor is 30 Junie.

Dan is Heinrich Victor weer op sy pos met die nuutste wolmarkverslag.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Die bestuur van somatiese seltelling in melkbeeste (Deel 1)

Estimated reading time: 5 minutes Hoë somatiese seltelling (SST) in melkkoeie is ’n simptoom van...

On buying a cheaper Chinese vehicle

Estimated reading time: 4 minutes Gert, our farm mechanic, often gets consulted by young staff...

The future calf in mind: Supplementation of beef cows

Estimated reading time: 5 minutes The nutritional requirements of beef cows change as they proceed...

Laat die beeste die praatwerk doen

Estimated reading time: 7 minutes Hulle is aangewys as KwaZulu-Natal se Jongboer van die Jaar...